Dit was ‘n vet gees troue!En die foto’s weerspieel dit. Goeie werk!ReplyCancel
marquerite2014-11-07 - 13:00
DIT IS VREESLIK MOOI EN SO OORSPRONKLIK. WEL GEDAAN KARIN. GELUK AAN MAUERMAN EGPAAR.ReplyCancel
Nita Mauermann2014-11-07 - 13:55
Baie dankie tannie Karin vir die stunning foto’s!!! Tannie het die oomblikke van ons spesiale dag so perfek op die foto’s vasgele! Ek beleef weer daardie lekker gevoel wat ek gevoel het toe ons die foto’s geneem het, wanneer ek na die foto’s kyk!ReplyCancel
TESSA MAUERMANN2014-11-07 - 15:08
Karin wat kan n mens meer sê: AWESOME!!!!!!
Dankie vriendin.xxxReplyCancel
Dit was ‘n vet gees troue!En die foto’s weerspieel dit. Goeie werk!
DIT IS VREESLIK MOOI EN SO OORSPRONKLIK. WEL GEDAAN KARIN. GELUK AAN MAUERMAN EGPAAR.
Baie dankie tannie Karin vir die stunning foto’s!!! Tannie het die oomblikke van ons spesiale dag so perfek op die foto’s vasgele! Ek beleef weer daardie lekker gevoel wat ek gevoel het toe ons die foto’s geneem het, wanneer ek na die foto’s kyk!
Karin wat kan n mens meer sê: AWESOME!!!!!!
Dankie vriendin.xxx
dit is hoendervleis mooi!
Pragtige fotos!!!!!!;
Dankie vir al die mooi komplemente!
Ek kan nie ophou na hierdie STUNNING fotos kyk nie!! Elke oomblik en emosie is so perfek gevang! Tannie is ‘n awesome fotograaf!