kind words

images of our children and of ourselves, that we love, touch us on a very deep level.  many of us do not easily comment on social media.
here are some of the many appreciative personal emails, text and watsap messages which i have received – my greatest reward – thank you all for allowing me into your lives:
 
 
Thank you for such a fantastic shoot.
 
—-
 
Woooo!!!
Amazing.
They are fabulous . The model agent likes them too.
Thank you!!!
 
 
thank you for the beautiful photos – you are absolutely fantastic! was such a fun session. I can’t believe the response to your post of the photos!
 
 Thank you Karin, I love it!!! Wow, you are wonderful, absolutely the best!!! Amazing morning, thank you!!! So  excited to see the restSmile
 
 
“Wow wow wow! Baie dankie! Die foto’s het amazing uitgekom! Yay, kannie wag om vir almal te wys nie.”
 
 
 “Sjoe dis baie, baie mooi en baie spesiaal. Dankie Baie , D.”
 
 
“Thank you K! The pictures are stunning. You make the ordinary look extra ordinary. We are very thankful for your effort and will cherish the photos for many years. L.”
 
— 
 
“The pics are stunning and we got so many good ones!, J”
 
 
“Dis stunning, dankie, A”
 
 
” Aaaahh, karin, ek’t nie woorde nie. Dis so mooi. Baie, baie dankie!!!!!  Jy het rerig presies gedoen wat ek gesoek het. So baie dankie. Ek gaan ure nou die foto’s sit en deurkyk, L.”
 
 
“Fantastiese fotos, dankie karin.”
 
 
“Beautiful!!!!! “
 
 
 
 
“Dis so ongelooflijk mooi! baie baie dankie!
Soo baie dankie – dis pragtig! Ek is betower elke keer wat ek na die foto’s kyk – wil sommer almal print!!!, I”

 
“Baie dankie vir die pragtige fotos. Xx, A.”
 
 
“Baie dankie! Dis stunning. Selfs die mamma lyk mooi! Ai, my kinders is darem pragtig, L.”
 
 
“Wow Karin , these are gorgeous.  Thank you for accepting our invitation.  I am so excited to see the rest of the pictures.  I sent your blog to all the mothers and the response was phenomenal.  Thank YOU very much for your professionalism and your efficiency, I am super impressed.  I look forward to the rest of the pictures.  Have a blessed day, D”
 
.—
 
“Hi Sus, jou fotos van Martin en Nita se troue is fantasies, ek kon die liefde wat die familie en gaste vir mekaar het in die fotos sien. Pragtige fotografie propvol emosie. Liefde J”
 —
 
“karin, jou foto’s is ongelooflik mooi. jy het ‘n manier om ‘n situasie en ‘n landskap saam vas te vang. dis regtig indrukwekkend. ons waardeer die moeite wat jy gedoen het, R”
 
 
“Dankie Karin vir die mooiste fotos! Jou geduld en talent is fenominaal!! Y”
 
 
“Ag, maar jy neem darem pragtige fotos, karin!! baie dankie, mensig ek voel gevlei, C.”
 
 
“Hi Karin
Wow!!!!!!  These pictures are absolutely gorgeous.  Such lovely memories.
Thanks for all the hard work in making a beautiful album for us.  We are delighted.
We will forward your name on to friends and family.  You are really talented.
Love J and P”
 
 
“Dear Karin
Thanks a ton for these photos. Our families were most impressed.
Greetings, P”
 
 
“…most beautiful, sommer lekker trane gehuil van blydskap en geluk!!!!!!!!
Karin, jy kon nie beter doen…. hierdie is die mooiste fotos!!!, F.”
 
 
“WOW. WOW. WOW!  Dit is ongelooflik mooi!!  Baie baie dankie.  Ons is baie gelukkig met die foto’s.  jy het ‘n stunning Job gedoen. Nogmaals baie dankie, Karin.
Lekker dag vir jou”
 
 
“Hi Karin,
Ek is absoluut mal oor al die fotos! Regtig soooo mooi! Baie dankie wereens. 
Mooi bly en groete tot volgende keer, x, C”
 
 
“Hallo Karin
Ek wou net weer vir jou dankie se vir vanoggend! Dit was vir my n lekker ondervinding en ek het nie gedink ek sou so op my gemak gewees het nie. Ek was maar lekker op my senuwees! Jy is eerlikwaar n baie goeie fotograaf wat mens baie gou gemaklik en tuis laat voel. Kan nie wag om al die foto’s te sien nie!
Mooi aand, Groetnis H”
 
 
“More  Karin
Baie dankie vir die foto’s, dit is baie mooi.  Baie dankie vir al jou moeite.
Mooi week, A”
 
 
“Hallo Karin!
Dankie vir die foto’s. Dit lyk pragtig! Sien uit om die res ook te sien!
Ok – mooi bly en lekker aand! H”
 
 
“Hallo Christine
Baie dankie vir jou mail – dit IS beautiful fotos! Jou kinders is gorgeous, jy kan maar spog!!!
Karin neem die mooiste fotos – sy is werklik talentvol.”
E
 
 
“Môre Karin
Ek het gister  die cd met fotos ontvang dankie. Dit lyk stunning.  Dankie vir al die moeite.
Groete, W”
 
 
“Hi Karin,
Ek is mal oor jou fotos.  Jou Botswana fotos is net ongelooflik,  natuurskoon wat jy in ‘n foto vaslê!!!!  Die praktyk fotos ook regtig baie mooi.   
Beste groete, Z”
 
 
“Karin
Dis stunning! Jy is sooooo talentvol!
Geniet die week. S.”
 
 
 Hi Karin
Jou fotos is pragtig!    Jy is n superster!
Lovies, I.
 
 
“Ma, dis fantastiese fotos! Wanneer gaan jou blog live? M.”
 
 
“Hi Karin
Baie baie baie dankie vir die pragtige fotos wat jy geneem het! Dit is moeilik om te kies watter ons wil print en vergroot maar ons gaan verseker die 1ste foto vergroot. Ons kan regtig nie genoeg dankie se nie.
Groete, P & A.”
 
 
“Hi Karin,
Hoop dit gaan goed? Almal is regtig mal oor jou fotos!
Lekker dag verder.
Groete, C.”
 
 
“Hi Karin
Ek is absoluut mal oor al die fotos! Regtig soooo mooi! Baie dankie weereens. 
Mooi bly en groete tot volgende keer.
x, C.”
 
 
“Hi Karin,
H het vanoggend vir my ‘n paar foto’s van A gestuur.
Dit is pragtig!
Dankie vir alles wat jy ingesit het om vir hulle so ‘n onvergeetlike herinnering van A vas te le. Dis so ‘n voorreg dat jy na hul huis gekom het en jou taak met soveel pret en liefde laat gebeur het.
Jy is goed – baie goed!
Mag jou fotografie uitdaging vir jou nog baie mooi dinge inhou.
Geniet jul vakansie in die boendoes en neem mooi fotos.
Groete, A”
 
 
“Hallo Karin!
Dankie vir die foto’s. Dit lyk pragtig!Sien uit om die res ook te sien! 
Ok – mooi bly en lekker aand!
groete, H”
 
 
“Hallo Karin
Die fotos is regtig baie mooi. Ek is seker die ouers moet baie gelukkig wees met die eind resultaat.
Lekker aand.
xxxxxxxxxxx”
 
 
“Dankie Karin 
Dis beautiful, my gunsteling is E op die stoel! X S.”
 
 
“Karin
Die fotos is fantasties en my kinders lyk eintlik nogal mooi!! P.”
 
 
“Liewe Karin,
Geluk met die pragtige fotos wat jy van die W-familie geneem het.
Ek wys dit met soveel trots vir almal en dink dit is ‘n baie goeie advertensie vir jou.
Jy’t regtig ‘n gawe om met kinders te werk en die beste momente vas te vang op jou lens.
Ek dink ook jou studio werk goed. Die lig en agtergrond is baie mooi.
 A.”
 
 
“Hi Karin,
Baie baie dankie!!! Dit is pragtig J.  Dankie vir die vinnige werk.  Waardeer dit!!
Lekker dag, I.”
 
 
“Hallo Karin
My Ma het ook op jou webtuiste gekyk en het baie van die fotos daarop gehou! Weereens dankie vir al jou geduld met die neem van die fotos!  
Groete, C “
 
 
“Karin, dis pragtig!
Ongelooflik dankie kan nie wag vir die res nie.
Groete, J”
 
 
“Hallo karin
Baie geluk en baie sterkte!
Ek was net weer vanmiddag by J en het my verkyk aan die mooi fotos. 
Mooi aand! R.”
 
BACK TO TOP|CONTACT ME||EMAIL POST TO A FRIEND
melanie - November 12, 2015 - 15:28

Die mooiste foto,s van n baie spesiale troue .. n troue vol liefde en pragtige vriende.. M vd M

Janette du Plessis - November 15, 2014 - 14:57

Hi Sus, jou fotos van Martin en Nita se troue is fantasies, ek kon die liefde wat die familie en gaste vir mekaar het in die fotos sien. Pragtige fotogafie propvol emosie. Liefde Janette

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

M o r e   i n f o