” Every time you look at me, I fall deeper in love with you !!”
5 comments
Esme Engelbrecht2015-03-11 - 22:29
Die fotos van Eduan en Noel is absoluut pragtig!!! Karen jou sagte romantiese aanslag en die lifelike gebruik van lig laat my aan n waterverf skildery dink, so so mooi! baie geluk, jy kan trots voel op jou werk xxxReplyCancel
Die fotos van Eduan en Noel is absoluut pragtig!!! Karen jou sagte romantiese aanslag en die lifelike gebruik van lig laat my aan n waterverf skildery dink, so so mooi! baie geluk, jy kan trots voel op jou werk xxx
Awesome! Stem 100% saam met Esme.
BEAUTIFUL foto’s van twee beautiful mense! so mooi!
Ek sien nou eers behoorlik die fotos – dis so pragtig!! xx
Dankie! Ek sien so uit na die troue.