appreciation

 

Authentic Images of our children and ourselves touch us on a very deep level. Here are some hart warming messages I have received - my greatest award.

Thank YOU for allowing me into your lives.

Sjoe - ek wil net sê ongelooflik baie dankie vir die stunning albums!!! Dit is soooo mooi en goed gedoen en dit het my asem weg geslaan.

"Thank you Karin! The pictures are stunning. You make the ordinary look extra ordinary. We are very thankful for your effort and will cherish the photos for many years"

" Aaaahh, karin, ek't nie woorde nie. Dis so mooi. Baie, baie dankie!!!!! Jy het rerig presies gedoen wat ek gesoek het. So baie dankie. Ek gaan ure nou die foto's sit en deurkyk."

"Yayyyyy!!!! Love love love. Thank you for such a fantastic shoot."

"Thank you Karin, I love it!!! Wow, you are wonderful, absolutely the best!!! Amazing morning, thank you!!!

"Wow wow wow! Baie dankie! Die foto's het amazing uitgekom! Yay, kannie wag om vir almal te wys nie."

"Beautiful!!!!! "

"Dis so ongelooflijk mooi! baie baie dankie! Soo baie dankie - dis pragtig! Ek is betower elke keer wat ek na die foto’s kyk - wil sommer almal print!!!, I"

Pragtige fotografie propvol emosie. "

"Karin, jou foto's is ongelooflik mooi. jy het 'n manier om 'n situasie en 'n landskap saam vas te vang. dis regtig indrukwekkend. ons waardeer die moeite wat jy gedoen het."

"Dankie Karin vir die mooiste fotos! Jou geduld en talent is fenominaal!! Y"

"Wow!!!!!! These pictures are absolutely gorgeous. Such lovely memories.

Thanks for all the hard work in making a beautiful album for us. We are delighted. We will forward your name on to friends and family. You are really talented."

"...most beautiful, sommer lekker trane gehuil van blydskap en geluk!!!!!!!! Karin, jy kon nie beter doen.... hierdie is die mooiste fotos!!!"

"WOW. WOW. WOW! Dit is ongelooflik mooi!! Baie baie dankie. Ons is baie gelukkig met die foto’s. jy het ‘n stunning Job gedoen. Nogmaals baie dankie.

"Dis stunning! Jy is sooooo talentvol!"

"Baie baie baie dankie vir die pragtige fotos wat jy geneem het! Dit is moeilik om te kies watter ons wil print en vergroot. Ons kan regtig nie genoeg dankie se nie."

"Dit is pragtig! Dankie vir alles wat jy ingesit het om vir hulle so 'n onvergeetlike herinnering van vas te le. Dis so 'n voorreg dat jy na hul huis gekom het en jou taak met soveel pret en liefde laat gebeur het. Jy is goed - baie goed! Mag jou fotografie uitdaging vir jou nog baie mooi dinge inhou."

"Jy't regtig 'n gawe om met kinders te werk en die beste momente vas te vang op jou lens. Ek dink ook jou studio werk goed. Die lig en agtergrond is baie mooi."

CONTACT ME

It will be great to hear from you. Please fill out the form and tell me a more about you and your requirements.

Looking forward to meet you!

 

SUBMIT

Form submitted successfully, thank you.Error submitting form, please try again.
UA-142124428-1