Monthly Archives: November 2014

Martin & Nita Mauermann Karoo wedding

8 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • Philip2014-11-07 - 12:42

    Dit was ‘n vet gees troue!En die foto’s weerspieel dit. Goeie werk!ReplyCancel

  • marquerite2014-11-07 - 13:00

    DIT IS VREESLIK MOOI EN SO OORSPRONKLIK. WEL GEDAAN KARIN. GELUK AAN MAUERMAN EGPAAR.ReplyCancel

  • Nita Mauermann2014-11-07 - 13:55

    Baie dankie tannie Karin vir die stunning foto’s!!! Tannie het die oomblikke van ons spesiale dag so perfek op die foto’s vasgele! Ek beleef weer daardie lekker gevoel wat ek gevoel het toe ons die foto’s geneem het, wanneer ek na die foto’s kyk!ReplyCancel

  • TESSA MAUERMANN2014-11-07 - 15:08

    Karin wat kan n mens meer sê: AWESOME!!!!!!
    Dankie vriendin.xxxReplyCancel

  • amanda2014-11-08 - 15:22

    dit is hoendervleis mooi!ReplyCancel

  • Jonel2014-11-10 - 17:51

    Pragtige fotos!!!!!!;ReplyCancel

  • Noël Mauermann2014-11-15 - 07:09

    Ek kan nie ophou na hierdie STUNNING fotos kyk nie!! Elke oomblik en emosie is so perfek gevang! Tannie is ‘n awesome fotograaf!ReplyCancel

underscript
UA-142124428-1